Game Farming & Wildlife EXPO

Klondike Lodge | Vryburg | 25 & 26 August 2017

EXPO OVERVIEW
AKTIWITEITE:
  • Jag, buitelewe- en wilduitstallings
  • Wildsveiling
  • Praktiese demonstrasies
  • Werkswinkels
  • Damesprogram op 25 Augustus om 10:00
  • Wildveiling op 26 Augustus om 12:00
  • Bekende kundiges bespreek relevante onderwerpe oor wild en wildboerdery
ONS MAAK VOORSIENING VIR:
  • Buitelewe- en wildsentoesiaste
  • Jagters
  • Eienaars van wild-lodges safari’s
  • Eienaars van wildsplase
  • Skoolgroepe
  • Die hele familie

Ticket Information

Tickets available at Suidwes Vryburg Kontreiwinkel | At the EXPO Gates | On the GameX Website

Schedule

Demostrations | Exhibits | Workshops | Auctions | More

Almal luister tog te graag na hierdie passievolle vrou wat geen einde het nie. Die vermaakliheidsbedryf noem haar nie verniet Bizzie Lizzie nie. Haar talente is so in oormaat soos haar lewenslus. Van Lady Macbeth tot ‘n pop-up toater – sy’t al als gespeel en in 2013 het Lizz Meiring reeds 30 jaar in die vermaaklikheidsbedryf gevier.

Lizz Meiring

Klondike Lodge

Luxury accommodation in Vryburg

Event tickets

Demonstrations | Exhibits | Workshops | Auctions | More

Hot!
FOR ONLY
R50pp
  • Demonstrations
  • Exhibits
  • Workshops
  • Auctions
CONTACT US

Register as an Exhibitor

Click here to register as an exhibitor at the EXPO

Exhibitors

Some of our exhibitors

Sponsors

These awesome companies support us

Contact Us

Location

  • Klondike Lodge | N14 | Vryburg
  • info@gamex.co.za
  • 082 333 0911
  • 25 & 26 August 2017