Schedule

Easily configurable and super flexible schedule block
create ANY schedule without any hassle

Almal luister tog te graag na hierdie passievolle vrou wat geen einde het nie. Die vermaakliheidsbedryf noem haar nie verniet Bizzie Lizzie nie. Haar talente is so in oormaat soos haar lewenslus. Van Lady Macbeth tot ‘n pop-up toater – sy’t al als gespeel en in 2013 het Lizz Meiring reeds 30 jaar in die vermaaklikheidsbedryf gevier.

Lizz Meiring